Ek sal nooit vergeet nie
Gister, 28 Oktober 2011, het ons die laaste van die oues begrawe – Mamma, Tannie Langetjie, Tannie Tinkie of Ouma Plaas soos wat sy aan haar verskeie kinders en kleinkinders bekendgestaan het. Ek het ‘n paar van die foto’s van die begrafnis hier opgelaai. [kliek hier] Dit was ‘n baie hartseer begrafnis, vir my miskien [...]
