Die Hart Van ‘n Pa
Gretha Wiid gaan op Vrydag 16 Augustus 2013 by die NG Lynnwoodrif Gemeente ‘n draai maak. Die eerste gesprek gaan oor Die hart van ‘n pa – wees ‘n pa wat ‘n verskil wil maak. Laat my dink aan die grappie: Die seuntjie vra vir sy pa: “Wat presies is ‘n man?” Dadelik gereed, antwoord […]